Job 22:25-27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

25. Dan sal die Almagtige self jou rykdom wees. Hy sal vir jou wees soos kosbare silwer.

26. Dan sal jy bly wees oor die Almagtige en sal jy opkyk na God.

27. Jy sal tot Hom bid,en Hy sal jou hoor.Jy sal doen wat jy Hom belowe het.

Job 22