Job 20:9-12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

9. Die wat hom eens op ’n tyd gesien het,sal hom nooit weer sien nie.Sy plek sal hom nie meer ken nie.

10. Sy kinders bedel by die armes,want hy sal self sy rykdom teruggee.

11. Hy is nog maar ’n jong man, maar sy beendere lê in die stof.

12. “Hulle het dit geniet om slegte dinge te doen.Dit was vir hulle so lekker soos soetigheid op die tong.

Job 20