Job 18:1-3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Bildad die Suagiet het Job geantwoord:

2. “Wanneer gaan jy ophou om so te praat?Praat met insig, dan sal ons jou antwoord.

3. Dink jy ons is soos diere? Dink jy ons is baie dom?

Job 18