Job 12:7-10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

7. “Vra die diere!Hulle sal julle leer.Vra vir die voëls in die lug!Hulle sal vir julle sê.

8. Praat met die aarde.Dit sal julle onderrig.Laat die visse van die see met julle praat.

9. Hulle weet almal die Here het dit gedoen.

10. Want die lewe van elke lewende ding is in sy hand,en die asem van die ganse mensheid.

Job 12