Job 12:1-3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV) Job het weer gepraat: “Julle weet regtig alles, nè? Wanneer julle sterf, sal al die wysheid daarmee heen wees!