Job 11:18-20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

18. Jy sal vol moed wees omdat jy hoop sal hê.Jy sal beskerm wees en rus in veiligheid.

19. Jy sal sonder vrees gaan slaap,en baie sal na jou kyk vir hulp.

20. Maar die kwaaddoeners sal verblind wees. Daar is vir hulle geen ontsnapping nie. Hulle hoop verander in wanhoop.”

Job 11