Jesaja 6:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek het hard geroep: “Ellende het my getref! Want ek is ’n sondige mens, tussen ander sondige mense. En tog het ek die Koning, die Here, die Almagtige, gesien!”

Jesaja 6

Jesaja 6:4-10