Jesaja 52:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

So sê die oppermagtige Here: “Lank gelede het my volk as vreemdelinge in Egipte gaan bly.Nou het Assirië hulle sonder rede verdruk.

Jesaja 52

Jesaja 52:1-7