Jesaja 43:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Julle het nie soet wierookoffers vir My gekoop nie.Julle het My nie versadigmet die vet van julle offers nie. In die plek daarvan het julle My belas met julle sondes.Julle het My moeg gemaak met julle misdade.

Jesaja 43

Jesaja 43:15-25