Jesaja 43:13-15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

13. “Van altyd af is Ek God.Niemand kan uit my handgered word nie.Wat Ek doen, kan niemand omkeer nie.”

14. Dit sê die Herejulle Verlosser, die Heilige van Israel: “Ter wille van julle stuur Ek ’n leërmag na Babel.Dan sal die Babiloniërs moet vlug in dieselfde skepe waarop hulle so trots is.

15. Ek is die Here, die Heilige van Israel, Israel se Skepper en Koning.”

Jesaja 43