Jesaja 22:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die oppermagtige Here, die almagtige, bring moeilikheid en verwarring oor die plek waar visioene gesien word, op ’n dag wanneer die stadsmure afgebreek word. Daardie dag sal die mense na die berge roep vir hulp.

Jesaja 22

Jesaja 22:1-13