Jesaja 2:14-18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

14. Elke hoë berg en heuwel sal Hy gelyk maak.

15. Elke hoë toring en versterkte muur sal Hy afbreek.

16. Hy sal die groot handelskepeen al die klein botein die hawe vernietig.

17. Die hoogmoed van alle mense sal platgevee word. Hulle trotsheid sal in die stof lê. Die Here alleen sal dan verhoog word.

18. Afgode sal heeltemal verdwyn.

Jesaja 2