Jesaja 2:1-2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Hier is nog ’n visioen wat Jesaja seun van Amos gesien het oor Juda en Jerusalem:

2. In die laaste dae sal die berg van die tempel van die Heredie belangrikste plek op aarde word. Nasies sal daarheen stroom.

Jesaja 2