Wat moet ons die boodskappersvan die vyand antwoord? Sê vir hulle die Here het Jerusalem gebou, en Hy sal die armes onder sy volk daar beskerm.