Jeremia 9:25-26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

25. Die Here sê: “Die tyd breek aan wanneer Ek al die mense wat net uiterlik besny is, sal straf.

26. Dit is die mense van Egipte, Edom, die Ammoniete, Moab en die woestynbewonerswat in afgeleë plekke woon. Want al hierdie volke is onbesnede.Selfs die hele huis van Israel is onbesnede van hart.”

Jeremia 9