Jeremia 9:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Want die geluid van rouklag word in Sion gehoor: ‘Verwoesting het ons getref! Ons is verneder, want ons moet die land verlaat,en ons huise het puinhope geword.’”

Jeremia 9

Jeremia 9:13-21