Jeremia 51:55 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Want die Here verwoes Babel. Hy laat die rumoer ophou. Die vyand sal met ’n gedreun teen hulle aanstorm soos ’n groot massa water. Hulle oorlogskrete sal deur die stad klink.

Jeremia 51

Jeremia 51:51-61