Jeremia 5:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“As julle mense sou vra: ‘Waarom doen die Here God hierdie dinge aan ons?’ moet julle antwoord: ‘Ons het God verraai en vreemde gode hier in ons eie land aanbid. Nou sal ons as vreemdelinge in hulle land moet dien.’”

Jeremia 5

Jeremia 5:9-21