Jeremia 49:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Edom sal ’n verskrikking vir almal wees. Almal wat daar verbygaan, sal ontsteld wees en na hulle asems snak oor al die rampe wat hulle getref het.

Jeremia 49

Jeremia 49:11-27