Jeremia 48:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dan sal Moab skaam wees oor Kemos, net soos Israel ook destyds skaam was oor die goue kalf by Bet-El op wie hulle vertrou het.

Jeremia 48

Jeremia 48:9-23