Jeremia 43:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Joganan en al die weermagoffisiere en ook die gewone mense wou nie die Here se opdrag gehoorsaam om in Juda te bly nie.

Jeremia 43

Jeremia 43:1-11