Jeremia 39:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Omdat jy My vertrou, sal Ek jou lewe spaar. Jy sal nie in die oorlog sterf nie, Ek sal sorg dat jy veilig is. Dit is wat Ek, die Here, sê sal gebeur!’”

Jeremia 39

Jeremia 39:12-18