Jeremia 38:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar as u weier om oor te gee aan die offisiere van die Babiloniese koning, sal u nie ontsnap nie! Die stad sal in die mag van die Babiloniërs val en hulle sal dit aan die brand steek.”

Jeremia 38

Jeremia 38:10-24