Jeremia 36:26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hierna het die koning vir sy seun Jeragmeël, Seraja seun van Asriël en ook vir Selemja seun van Abdeël opdrag gegee om Baruk en Jeremia te arresteer. Maar die Here het Baruk en Jeremia weggesteek.

Jeremia 36

Jeremia 36:17-31