Jeremia 33:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar die Here antwoord so: “Soos Ek nie die natuurwette van die nag en die dag of die aarde en die hemel sal verander nie, net so min sal Ek my mense verwerp.

Jeremia 33

Jeremia 33:22-26