Jeremia 29:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here, die Almagtige, die God van Israel, sê: “Moenie toelaat dat die profete en die waarsêers by julle julle bedrieg nie. Julle moet julle ook nie aan hulle drome steur nie.

Jeremia 29

Jeremia 29:7-17