Jeremia 26:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe die amptenare van Juda hierdie boodskap hoor, het hulle haastig van die paleis na die Here se tempel toe gegaan. Hulle het in die Nuwe Ingang van die tempel gaan sit.

Jeremia 26

Jeremia 26:5-19