Jeremia 23:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarom sê die Here,die Almagtige, oor die profete: “Ek sal hulle bitterheid gee om te eet en gif om te drink. Want dit is die profete van Jerusalem se skuld dat al die mense van die land so afvallig leef.”

Jeremia 23

Jeremia 23:14-16