Jeremia 22:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

‘Luister, o koning van Juda, u wat ’n koning is uit die geslagslyn van Dawid. Die Here het ’n boodskap vir u, u amptenare en die mense van Jerusalem.

Jeremia 22

Jeremia 22:1-9