Jeremia 18:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Soos die oostewind stof opwaai, so sal Ek my volkin alle rigtings verstrooi voor hulle vyande.Al sou hulle in groot moeilikheid beland, sal Ek my rug op hulle draai,en My nie aan hulle steur nie.”

Jeremia 18

Jeremia 18:12-21