Jakobus 2:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Want dieselfde God wat gesê het: “Jy mag nie egbreuk pleeg nie,” het ook gesê: “Jy mag nie moord pleeg nie.” As jy dan nou aan jou huweliksmaat getrou is, maar tog moord pleeg, het jy mos al die gebooie oortree.

Jakobus 2

Jakobus 2:8-19