Jakobus 1:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

My geliefde broers en susters, wees altyd gou om te luister, nie te gou om te praat nie, en nie te gou om kwaad te word nie.

Jakobus 1

Jakobus 1:18-20