“As Israel soos ’n prostituut is, mag Juda nie ook skuldig word nie! O Juda, moenie die heiligdomme by Gilgal en Bet-Awen besoek om daar te aanbid nie. Moenie daar in die Naam van die Here ’n eed neem nie.