Hosea 10:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here sê: “Israel, sedert die dae van Gibea het julle net sonde op sonde gepleeg. Daar het julle bly staan. Weens julle boosheid sal oorlog julle sekerlik in Gibea inhaal.

Hosea 10

Hosea 10:8-15