Hebreërs 9:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Bo-op die ark het die glansende gerubs die deksel van die ark – die plek van versoening – met hulle vlerke oorskadu. Ek kan egter nie nou op die besonderhede ingaan nie.

Hebreërs 9

Hebreërs 9:1-7