Hebreërs 4:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hierdie nuwe rusplek was nie die land Kanaän waarheen Josua die Israeliete gelei het nie. Anders sou God nie later van ’n ander plek van rus gepraat het nie.

Hebreërs 4

Hebreërs 4:3-16