Hebreërs 4:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Voor God kan absoluut niks weggesteek word nie. Ons staan kaalgestroop en weerloos voor dié Een aan Wie ons verantwoording moet doen.

Hebreërs 4

Hebreërs 4:4-16