Hebreërs 11:18-20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

18. aan wie gesê is: “Isak is die seun uit wie jou nageslag gebore sal word.”

19. Hy het daarop gereken dat God sy kind selfs uit die dood sou kon opwek. En in ’n sekere sin hét hy hom ook uit die dood terugontvang.

20. Omdat hy geglo het, het Isak sy seuns Jakob en Esau geseën met die oog op wat God nog in die toekoms sou doen.

Hebreërs 11