Hebreërs 10:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

En laat ons tog nie – soos party gemeentelede die gewoonte het – versuim om die gemeentebyeenkomste by te woon nie. Kom ons moedig mekaar aan, nog meer omdat ons sien dat die dag van Christus se koms al hoe nader kom.

Hebreërs 10

Hebreërs 10:19-29