Handelinge 7:55 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar Stefanus, vol van die Heilige Gees, het aanhou opkyk na die hemel en die heerlikheid van God gesien. Hy het Jesus in die regeerposisie reg langs God sien staan.

Handelinge 7

Handelinge 7:50-58