Handelinge 5:5-7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV) Toe Ananias hierdie woorde hoor, het hy neergeval en gesterf. Almal wat hiervan gehoor het, het groot geskrik.