Handelinge 4:33-35 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

33. Die apostels het kragtige getuienis gegee oor die opstanding van die Here Jesus, en God het sy genade ryklik aan elkeen gegee.

34. Nie een van hulle het ’n tekort gehad nie, want gelowiges wat grond of huise besit het, het dit verkoop en die opbrengs daarvan gebring

35. en vir die apostels gegee. Dié het dit dan uitgedeel volgens elkeen se behoefte.

Handelinge 4