Handelinge 27:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe daar besluit is dat ons per skip Italië toe moes reis, het hulle Paulus en ’n paar ander gevangenes aan Julius, ’n offisier oor honderd man van die keiserlike regiment, oorhandig.

Handelinge 27

Handelinge 27:1-10