Handelinge 25:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Ek sou self ook graag die man wou hoor,” sê Agrippa toe vir Festus.Festus het geantwoord: “Môre sal jy hom hoor!”

Handelinge 25

Handelinge 25:12-23