Handelinge 25:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek het hulle geantwoord dat dit nie die Romeinse gebruik is om iemand sommer net as guns uit te lewer nie. Die beskuldigde moet eers geleentheid kry om homself persoonlik in die teenwoordigheid van sy aanklaers te verdedig.

Handelinge 25

Handelinge 25:15-20