Handelinge 24:8-10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

8. U sal self agterkom waaroor ons hom aankla wanneer u hom oor al hierdie dinge verhoor.”

9. Die Jode het ook gepraat en bevestig dat dit is soos Tertullus sê.

10. Op ’n teken van die goewerneur aan Paulus dat hy moet praat, het hy hom begin verweer: “Ek weet dat u al jare lange ervaring het van regspreek oor Joodse sake. Daarom stel ek my verweer met hoë verwagting.

Handelinge 24