Handelinge 24:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek wil u egter nie nog langer vermoei nie, en daarom versoek ek u om met u kenmerkende welwillendheid kortliks na ons te luister.

Handelinge 24

Handelinge 24:1-11