Handelinge 24:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Feliks, wat nogal baie van “Die Pad” geweet het, het toe die verhoor uitgestel en gesê: “Wanneer die offisier oor duisend man, Lisias, kom, sal ek oor julle saak beslis.”

Handelinge 24

Handelinge 24:17-27