Handelinge 24:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Paulus is ingeroep en Tertullus het die aanklag begin voorhou: “Hooggeagte Feliks, deur u toedoen lewe ons nou al lank in vrede, en deur u beleid het daar vir ons volk goeie transformasie plaasgevind.

Handelinge 24

Handelinge 24:1-12