Handelinge 23:30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe ek verneem het daar is ’n komplot teen die man, het ek hom dadelik na u toe gestuur. Sy aanklaers het ek aangesê om hulle klagte teen hom aan u voor te lê.

Handelinge 23

Handelinge 23:28-35